Nuwe Boeke Disclaimer

Gesig van die liefde: Ingrid Jonker Perspektief en profiel. Volume 2 Boereoorlogstories
Gesig van die liefde:
Ingrid Jonker

deur Johan van Wyk

Dié boek is 'n verwerking van die biografiese hoofstuk in die skrywer se Ph.D.-proefskrif, Die dood, die minnaar en die oedipale struktuur in die Ingrid Jonker-teks. Dit vertel die verhaal van haar geboorte in haar ouma, Annie Retief, en haar oupa, swart Fanie Cilliers, se huis op Douglas op 19 September 1933 tot haar tragiese dood in die see by Drieankerbaai op 19 Julie 1965.

Lees 'n resensie

Uitgegee deur A.J. van Wyk
ISBN:0-947445-44-5
112 bladsye
R30.00

Bestel per tjek (uitgemaak aan A.J. van Wyk) vanaf:
27 Oxford Huis
Gillespie Straat
Durban 4001

Perspektief en profiel.
Deel 2

geredigeer deur H.P. van Coller (1999)

Die nuutste weergawe van hierdie literatuurgeskiedenis wat reeds vanaf 1951 in verskeie uitgawes 'n veelkantige beeld van die Afrikaanse literatuur daargestel het. Vir hierdie nuwe uitgawe is, soos tevore, kontekstualiserende oorsigte aangevul met dieptestudies van beduidende outeurs. Oor 'n breë spektrum het navorsers en dosente bydraes gelewer om 'n geskakeerde oorsig van die Afrikaanse literatuur te bied.

Uitgegee deur Van Schaik Uitgewers
ISBN: 0 627 02406 8
819 bladsye
R120.00

tel.: 012 342 2765
faks: 012 433563

Posbus 12681
HATFIELD
Pretoria 0028

Lees 'n resensie
Lees 'n resensie oor Volume 1

Boereoorlogstories.
34 Verhale oor die oorlog van 1899-1902

saamgestel deur Jeanette Ferreira (1998)

Hierdie bundel is die skeppende bydrae van Afrikaanse skrywers 'n eeu later. Op drie na is hierdie stories en essays spesiaal vir die bundel geskryf. Baie van die verhale kom van oorlewering en amptelike bronne, sodat uit die fragmente en brokstukke 'n voortreflik geskakeerde beeld van dié era na vore tree.

Lees 'n resensie

Uitgegee deur Van Schaik Uitgewers
ISBN: 0 627 02406 8
819 bladsye
R120.00

tel.: 012 342 2765
faks: 012 433563

Posbus 12681
HATFIELD
Pretoria 0028

INHOUDSOPGAWE
TUISBLAD




Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/boek6.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 6 Desember 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]