AFRIKAANS IN KANNALAND

Francis Galloway, Pretoria

Disclaimer

Op Saterdag 8 Mei het daar 'n vergadering op Oudtshoorn plaasgevind waartydens 'n inklusiewe Afrikaanstalige instelling as groeipunt vir verdere en hoër onderwys en kreatiwiteit in Oudsthoorn in die vooruitsig gestel is. 'n Taakgroep is aangewys om 'n behoeftebepaling te doen en na aanleiding daarvan 'n konsepstruktuur voor te stel.

Ek is as lid van die taakgroep aangewys. Deur middel van hierdie brief nooi ek lesers van Onse Angeltjie uit om 'n bydrae te maak tot die besinning rondom hierdie voorstel. Pos asseblief voor 20 Julie u idees, voorstelle of insette aan my by die volgende adres :

Posbus 99714, Garsfontein-Oos 0060;

U kan dit ook per e-pos stuur na: fgallowa@mweb.co.za

Die taakgroep ontvang graag voorstelle of voorleggings oor sake soos die volgende:

Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/ukanna.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 6 Desember 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]