Page 35 - Installation of Chancellor 8 April 2026
P. 35

DIE ESSENSIE VAN   NASIONALE



 MANDELA UNIVERSITEIT  VOLKSLIED






 Ons Universiteit is gegrond op ‘n morele verbeelding   dikwels as teenoorgesteldes beskou word, bymekaar te
 wat kennis nie as ‘n doel op sigself beskou nie, maar   hou – uitnemendheid en gelykheid, doeltreffendheid   Nkosi Sikelel’i-Afrika,
 as ‘n openbare bate – iets wat met sorg bewaar en   en integriteit, kwaliteit en diversiteit, ubuntu en   Maluphakanyisw’uphondo lwayo,
 uitgeoefen moet word in diens van geregtigheid,   volhoubare rentmeesterskap. As ‘n moderne Afrika-
 waardigheid en die algemene welsyn. Gevorm deur   universiteit plaas dit Afrika en die Globale Suide in die   Yizwa imithandazo yethu,
 Suid-Afrika se demokratiese reis en bewustheid dat   middelpunt van kennisproduksie, terwyl dit wêreldwyd   Nkosi Sikelela, thina lusapho lwayo.
 ons die naam van Nelson Mandela dra, verstaan die   betrokke bly. Dit waardeer epistemiese pluraliteit,
 Universiteit sy identiteit as ‘n etiese roeping: om   veeltaligheid en kritiese ondersoek, en poog om
 krities te dink, dapper op te tree en verantwoording   onderrig,  navorsing  en  betrokkenheid  te  kweek  wat   Morena boloka setjhaba sa heso,
 te doen aan die samelewing, veral teenoor diegene   ongeregtigheid belig, oorgeërfde sekerhede ontwrig   O fedise dintwa le matshwenyeho.
 wat histories van sy beloftes uitgesluit is.  en meer menslike toekomsscenarios verbeel.
           O se boloke, O se boloke setjhaba sa heso,
 Maar ons dra nie hierdie naam onkrities nie, en dit   Bowenal verstaan ons Universiteit homself as ‘n plek   Setjhaba sa South Africa.
 is ook nie bloot ‘n handelsmerk nie. Inteendeel, ons   van wording eerder as van aankoms. Transformasie
 betrek  Mandela deur  ons  verantwoordelikheid  voor   is nie ‘n voltooide prestasie nie, maar ‘n moeilike,
 die naam: gedeelde deelname aan die bou van   langtermynpraktyk – een wat etiese leierskap,   South Africa.
 getransformeerde ruimtes,  institusionele  verbintenis   gedeelde verantwoordelikheid en ‘n diep verbintenis
 tot ‘n moderne Afrika-universiteit gegrond op   tot  leer  uit  kompleksiteit, teenstrydigheid  en
 verskeie vorme van geregtigheid, en navorsing en   verandering vereis.   Uit die blou van onse hemel,
 leer gerig op die skep van ‘n regverdige samelewing   In hierdie sin streef die Universiteit daarna om   Uit die diepte van ons see.
 binne ‘n eksplisiete etiese raamwerk. Mandela word   gegradueerdes en akademici te vorm wat met
 nie as ‘n heroïese ikoon teëgekom nie, maar as ‘n   gewete en bekwaamheid lei, wat hoop saam met   Oor ons ewige gebergtes
 komplekse,  dinamiese  figuur  van  samesmeltings  en   verantwoordelikheid koester, en wat Mandela se   Waar die kranse antwoord gee.
 teenstrydighede.  nalatenskap voortdra, nie as eerbied vir die verlede nie,
 maar as werk aan ‘n meer regverdige en volhoubare
 In sy kern is die Universiteit daartoe verbind om dit wat   wêreld.  Sounds the call to come together,
           And united we shall stand.

           Let us live and strive for freedom,
           In South Africa our land.



























 07                                                                                                        08
   30   31   32   33   34   35   36