ONSE ANGELTJIE - Die stem van AMOK

Disclaimer Dit verskaf ons oneindige genoeë om hierdie - die eerste, eerste - uitgawe van Onse Angeltjie aan u te bied. Katoliek, hopelik effens verwarrend, maar tog interessant.

Al probeer ons Oos-Kaaps wees, hoop ons daar is iets van alles, vir almal - selfs vir dié wat daarvan hou om na foute te soek, behoort daar oorgenoeg te wees.

Alle reaksies sal waardeer word. Stuur enige snedige opmerkings, opbouende kritiek, afgunstige lofprysinge, voorstelle, en dies meer aan DIE GROOT KNYPER


INHOUDSOPGAWE

1. Die Punt van die Angel

Opinie: AMOK-byeenkoms, Oos-Londen, 13 Junie 1997
...................................................... ....................deur Philip John

2. Poësie in Pondoland

'n Onderhoud onder 'n koejawelboom met Ghaitshi Ghubi, oftewel Ben Dekker
.................................................... ......................deur Philip John
3. NOO(R)DBESTAAN: Oos-Kaaps uit Oos-Europa
Ervaringe in die sneeu van Tsjeggië
.............................................................. ...deur Edna Deudney
4. Streek en teks in die Oos-Kaap
Aflewering een van 'n oorsig oor Oos-Kaapse literatuur
.............................................................. .......deur Helize van Vuuren
5. Die uitbeelding van die Afrika-kultuur

'n Kritiese analise van 'n verhaal uit Keerpunt
.............................................................. .......deur Mvula Yoyo
6. Resensies:

Baaibesoekers deur Ben Dekker
.............................................................. ..deur Danie Jordaan
7. Kreasië

Die kreatiewe impuls
8. KOMPETISIE

Pryse! Wen! Kom op televisie!

9. Oos-Kaapse Cuisine

Hoe om 'n likkewaan te verorber/transformeer.

10. Aankondigings

Aankondigings, bedankings, apologieë, skinder, en so aan.

Inskrywings: (maak gou - dis nog verniet)

Nuus

Bedankings

11. Terug na die HOOFBLADSY


Die resep vir Likkewaanboudhet hierheen geskuif


Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/angel1.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 9 Augustus 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]

 

U is besoeker nr.: Hit Counter