Page 27 - Installation of Chancellor 8 April 2026
P. 27
ONS ORDE VAN
Visie
Om ‘n transformerende Afrika-universiteit te wees wat erken word VERRIGTINGE
vir die bevordering van billike toegang en sukses, die oplewer van
sosiaal verantwoordelike gegradueerdes, en bydrae tot regverdige en Inkoms van die akademiese prosessie
volhoubare toekomsscenarios.
Oomblik van stilte:
Dr. Luzuko Jacobs, Senior Direkteur: Kommunikasie en Bemarking
ONS Konstituering en verwelkoming:
Missie Regter Nambitha Dambuza, Voorsitter van die Raad
Kooritem:
‘n Waardegedrewe, mensgesentreerde universiteit wat verbind is Nelson Mandela Universiteitskoor
tot uitstekende onderrig, impakvolle navorsing en betekenisvolle
betrokkenheid in diens van die samelewing. Voorstelling van die Kanselier:
Me. Michelle Mbaco, Adjunkvoorsitter van die Raad
Inhuldiging van die Kanselier:
ONS Regter Nambitha Dambuza, Voorsitter van die Raad
Waardes Inhuldigingstoespraak:
Dr. Grace Naledi Mandisa Pandor, Kanselier
Boodskappe ter gelukwensing:
Verteenwoordigers en belanghebbendes
Uitnemendheid Ubuntu
Ontbinding van die byeenkoms deur die Kanselier:
Dr. Grace Naledi Mandisa Pandor
Sing van die Volkslied:
Volhoubare Gelei deur die Nelson Mandela Universiteitskoor
rentmeesterskap Integriteit
Die akademiese prosessie verlaat die saal
Maatskaplike
Respek vir diversiteit
geregtigheid en
gelykheid

