Page 26 - Installation of Chancellor 8 April 2026
P. 26

ONS                                                                                                                    ORDE VAN
           Visie




           Om  ‘n  transformerende  Afrika-universiteit  te  wees  wat  erken  word                                               VERRIGTINGE
           vir die bevordering van billike toegang en sukses, die oplewer van
           sosiaal verantwoordelike gegradueerdes, en bydrae tot regverdige en                                                         Inkoms van die akademiese prosessie

           volhoubare toekomsscenarios.
                                                                                                                                       Oomblik van stilte:
                                                                                                                                       Dr. Luzuko Jacobs, Senior Direkteur: Kommunikasie en Bemarking


           ONS                                                                                                                         Konstituering en verwelkoming:
           Missie                                                                                                                      Regter Nambitha Dambuza, Voorsitter van die Raad



                                                                                                                                       Kooritem:
           ‘n Waardegedrewe,  mensgesentreerde universiteit  wat  verbind is                                                           Nelson Mandela Universiteitskoor
           tot uitstekende onderrig,  impakvolle navorsing  en betekenisvolle
           betrokkenheid in diens van die samelewing.                                                                                  Voorstelling van die Kanselier:
                                                                                                                                       Me. Michelle Mbaco, Adjunkvoorsitter van die Raad



                                                                                                                                       Inhuldiging van die Kanselier:
           ONS                                                                                                                         Regter Nambitha Dambuza, Voorsitter van die Raad
           Waardes                                                                                                                     Inhuldigingstoespraak:



                                                                                                                                       Dr. Grace Naledi Mandisa Pandor, Kanselier



                                                                                                                                       Boodskappe ter gelukwensing:
                                                                                                                                       Verteenwoordigers en belanghebbendes
                           Uitnemendheid                                      Ubuntu

                                                                                                                                       Ontbinding van die byeenkoms deur die Kanselier:
                                                                                                                                       Dr. Grace Naledi Mandisa Pandor



                                                                                                                                       Sing van die Volkslied:
                           Volhoubare                                                                                                  Gelei deur die Nelson Mandela Universiteitskoor
                           rentmeesterskap                                    Integriteit
                                                                                                                                       Die akademiese prosessie verlaat die saal





                           Maatskaplike
                                                                              Respek vir diversiteit
                           geregtigheid en
                           gelykheid
   21   22   23   24   25   26   27   28   29   30   31