Onse Angeltjie

Nazo!

Ofskoon die verskeidenheid 'n bietjie op die agtergrond staan met hierdie uitgawe, handhaaf Onse angeltjie die reikwydte Disclaimer waarna ons streef. Hier is 'n reis vanaf Xhosa-iintsomi na hallusinasies in Tsjeggië, vanaf die geestelike van Priester Jan na die 'lyflike' van afval.

Hou aan lees en skryf aan ons: Molo, molo

(Klik net en skryf)


INHOUDSOPGAWE

A. Artikels, Kreatief

1. Splinters van die juweel

Onderhoud met Helene de Villiers
.............................................................deur Philip John

2. Hoog en droog op die heilige heuwels

Sampioenplesier in Tsjeggië
..........................................................................deur Edna Deudney

3. Wit amazimba

'n Pondolandse sprokie
.....................................................opgeteken deur Helene de Villiers

4. Poësiebydraes

Oos-Kaapse liriek
................................. Helene de Villiers, Stef Delport

B. Resensies

Februarie 1999
So het hulle gesterf
- Graham Jooste en Abrie Oosthuizen (1998)
deur Stef Delport
Emosioneel intelligent ....Jy!
Ontgin die wisselwerking tussen jou
hart en verstand

- Annie Coetzee (1998)
deur Herronia Venter
Resepte vir afvalliges
- saamgestel deur Marius du Plooy (1998)
deur Philip John


September 1998
Op soek na Generaal Mannetjies Mentz
- Christoffel Coetzee (1998)
deur Monica Jacobs
Storiepalet
- Jan B. Vermaak (samest.) (1998)
deur Frans Britz
Die Mannheim-sage. Fortuinsoekers
- Lerina Erasmus (1998)
deur Elna Groothof
Ysprinses
- Elize Davies (1998)
deur Karen Maritz
Terug na die basisbladsy

Rigtingwyser

Die boeke wat in Onse angeltjie geresenseer word, kan van die onderskeie uitgewers bekom word:

Uitgewers van Afrikaanse boeke

Onse angeltjie word uitgegee deur Philip John.

Departement Afrikaans
Universiteit van Transkei
Privaatsak x 1
UNITRA
Umtata

5117

Opinies wat in die blad uitgespreek word, reflekteer nie noodwendig die beleid van die universiteit nie.

Kopiereg: Kopiereg word streng voorbehou en berus by die outeurs.
Enige gebruik van die materiaal in die tydskrif vir kommersiële doeleindes sonder die toestemming van die outeur(s) of die redakteur, word nie toegelaat nie.

Tot volgende keer. U is besoeker nr.: Hit Counter

Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/angel2-2.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 6 Desember 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]