Onse Angeltjie

Onse angeltjie het die afgelope paar dae nie geweet wát ons getref het nie. Drie skrywers, met name Joan Hambidge, Disclaimer Marlene van Niekerk en Lettie Viljoen, het vir 'n week klas gegee oor kreatiewe skryf by die Universiteit van Port Elizabeth. Ons is tot in ons diepstes geroer, geprikkel en ontroer, maar nou moet ons al die nuwe indrukke verwerk.

Al manier waarop ons weer 'n greep op ons geestesewewig kon kry, het ons gedink, sou wees om 'n ou kennis op te soek, naamlik Dr. Phfff. Toe ons by sy woonplek aankom, moes ons egter verneem dat hy op 'n navorsingsending vertrek het na 'n onbekende bestemming. Nadat ons hom op sy selfoon probeer kontak het, het hy die volgende kriptiese boodskap per anonieme e-pos aan ons gestuur: Verduur, oorleef. Terug wanneer taak voltooi.

Ons het toe maar besluit om van die wyshede en kreatiwiteit wat die skrywers rondgestrooi het, op te raap en hier te publiseer, vir 'n rustiger verwerking, en so aan.

Hou aan lees en skryf aan ons:

Molo, molo (Klik net en skryf)


INHOUDSOPGAWE

Artikels, Kreatief

1. Skryfstorm in die Baai

Kreatiewe skryfkursus in Port Elizabeth
................................................. ............deur Helize van Vuuren

2. Postmodernisme aan die einde van die millennium

Gedagtes oor postmodernisme
............................................ .............. ................deur Joan Hambidge

3. Die digterlike verlange. 'n Ouderwetse besinning

'n Sermoen
.......................................................... ...deur Marlene van Niekerk

4. Voldoening

Uittreksel uit 'n nuwe roman
......................................................deur Ingrid Winterbach (Lettie Viljoen)

5. Kreatiwiteit en kritiek

Artikels en gedagtes oor literatuurkritiek, die kreatiewe proses, en nog wat

................................................................ .....................deur Joan Hambidge

6. Passiebomme

'n Poëtiese ontploffing
............................................... ......deur Sonja Verbeek en Joan Hambidge

7. Poësiebydraes

.................................................... Joan Hambidge, Des Fourie, Kobus du Toit

8. Kort-kortverhaal

Haar Nigeriër
................................. Clinton V. du Plessis

9. 'n Universiteit in Kannaland?

Besprekingsvoorstel
................................. Francis Galloway

Resensies/Nuwe Boeke

Resensies
Musieksterre van gister en vandag.
Lewenssketse en foto's van meer as 100 musieksterre

- Danie C. Pretorius (1998)
deur Mariana Kriel
Perspektief en profiel.
'n Afrikaanse literatuurgeskiedenis.
Deel 1

- (red.) H.P. van Coller (1998)
deur Philip John
Nuwe boeke
'n Juffrou vir Skurwekop
Dierbare drosters

- Sarah du Pisanie (1999)
Staan vas! Openbaring sê jy kan... 'n Bybelstudiegids oor krag vir elke dag uit Openbaring
- Schutte Venter (1998)
Bannelinge oor die oseaan. Boerekrygsgevangenes 1899 - 1902
- deur Coen Groenewald (1992/1998)
Boereoorlogstories. 34 Verhale oor die oorlog van 1899 - 1902
- saamgestel deur Jeanette Ferreira (1998)
Die eerste winter
- deur Hennie Human (1999)

Terug na die basisbladsy

Rigtingwyser

Die boeke wat in Onse angeltjie geresenseer word, kan van die onderskeie uitgewers bekom word:

Uitgewers van Afrikaanse boeke

Dankbetuiging:

Onse angeltjie sê baie dankie aan die volgende mense sonder wie hierdie uitgawe nie moontlik sou gewees het nie: Honiball-Promosies vir toestemming om grafiese materiaal van T.O. Honiball te gebruik, Francois du Plessis van die Mediasentrum by UPE vir die gebruik van sy foto's, en dat hy dit so vinnig by ons kon uitkry, en laaste, maar nie minste nie, die deelnemers aan UPE se skryfkursus, Joan Hambidge, Marlene van Niekerk en Lettie Viljoen, wat so mildelik van hul werk aan ons beskikbaar gestel het.

Redakteur: Philip John
Mede-redakteur: Helize van Vuuren

Onse angeltjie word uitgegee deur Philip John.

Departement Afrikaans
Universiteit van Transkei
Privaatsak x 1
UNITRA
Umtata

5117

Opinies wat in die blad uitgespreek word, reflekteer nie noodwendig die beleid van die universiteit nie.

Kopiereg: Kopiereg word streng voorbehou en berus by die outeurs.
Enige gebruik van die materiaal in die tydskrif vir kommersiële doeleindes sonder die toestemming van die outeur(s) of die redakteur, word nie toegelaat nie.

Tot volgende keer. U is besoeker nr.: Hit Counter

Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/angel3-1.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 6 Desember 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]