ONSE ANGELTJIE - Die stem van
AMOK

Mirabile dictu!!

Disclaimer Inderdaad! Die dae het gekom en gegaan, die son het verskyn en verdwyn, en hier is die tweede uitgawe van ONSE ANGELTJIE . Hopelik is daar effens meer skop in hierdie uitgawe, meer steek in die stert. Ons het seer waardeerde ondersteuning van uitgewers (en medewerkers) gekry en kan derhalwe meer resensies plaas as in die eerste uitgawe. Dié tweede uitgawe begin ook duideliker stel (opstel?) aan een van die vrae waarmee alle Afrikaanssprekendes gekonfronteer (moet) word, wat miskien soos volg geformuleer kan word: Hoeveel kan Afrikaans binne haarself akkommodeer; hoeveel kan sy haarself toelaat om te duld, om haarself aan bloot te stel? Oh, my sweet ravisher, trembling deliciously I await thee.... 'n Vraag wat elke leser natuurlik vir haarself/homself moet uitmaak - solank jy dit geniet. ('n Bybedoeling met OA se bydrae tot die Afrikaanse kultuurproblematiek is om naas die bekende 'Afrikaanses' nog 'n term aan die publiek bekend te stel, naamlik 'onses', d.w.s almal wat dié tydskrif lees.) Maar as 'vrae' nou rêrig nie is waarna jy soek nie: as jy nie soek nie, sal jy die vraag nie vind nie. Wel 'n tweede (makliker) kompetisie, kortverhale. gedigte, en ander lekker dinge. Geniet. (En bly gekonnekteer).

Alle reaksies aan DIE GROOT KNYPER.


INHOUDSOPGAWE

1. Die Punt van die Angel Bollie

Verslag: Die onderrig van Afrikaans in afgeleë gebiede van die Oos-Kaap
.............................................................deur Attie Coetser

2. Digters en skurke

'n Onderhoud met Johan Myburg
.................................................... ......................deur Philip John

3. Waar is die "alternatiewe Afrikaners" 'n dekade na Boereblues en Voëlvry?

Gedagtes oor Koos Kombuis in die Baai
.............................................................. ...deur Mariana Kriel

4. Streek en teks in die Oos-Kaap

Aflewering twee van 'n oorsig oor Oos-Kaapse literatuur
- Thomas Pringle en die boesmans
..............................................................deur Helize van Vuuren

5. Die Xhosa mondelinge digter as sosiale en politieke kommentator

Poësie in 'n Afrika-toonaard
..............................................................deur Russell Kaschula

6. Kamanassie-vaderland kry vorm in roman

Annelie Botes en haar Kamanassie-roman, Klawervier
...........................................................deur Louise Liebenberg

7. Afrikaans en Nihon-go

'n Kort onderhoud met prof. Takashi Sakurai, opsteller van 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek
.............................................................. .......deur Philip John

8. Resensies:

8.1 Die storie van Monica Peters - E.K.M. Dido (1996)
.............................................................. ..deur Christelle Feyt

8.2 Disa disa - Peet Venter (1996)
.............................................................. ..deur Francika Vorster

8.3 Tussentydse verslag - Clinton V. du Plessis (1996)
.............................................................. ..deur Philip John

8.4 Die binnebouddans en ander spulshede - Nic Tredoux (1996)
................................................deur P.C. van der Westhuizen

8.5 Kort van draad - Clinton V. du Plessis (1996)
..................................................deur Nina van Charlie's Escorts

8.6 Die koëel is deur die kerk - Peet Venter (1997)
............................................................................deur Jo Nel

8.7 Taxi. Staanplek-stories - byeengebring deur G.A. Jooste (1996)
.................................................................deur G.G. Naicker

Lus vir enige van hierdie boeke?
Kliek hier vir meer besonderhede

9. Kreatief

9.1 Gedigte: Johan Myburg

9.2 Gedigte: Trudie Wegner
Skroef
9.3 'n Ontmoeting met die Hertogin van Kruisrivier

9.4 "Groen appel" deur Anlen Marais

9.5 "Takeaway" deur Clinton V. du Plessis

9.6 "Newspeak" deur Clinton V. du Plessis

9.7 Die Hertogin se kleinboet

10. KOMPETISIE

Pryse! Wen 'n naweek saam met Oprah!

11. Oos-Kaapse Cuisine

Die ontwykende blou forel

12. Aankondigings

Aankondigings, bedankings, apologieë, skinder, en so aan.

Inskrywings: (maak gou - dis nog verniet)
Nuus
Bedankings

Terug na die HOOFBLADSY
pyl


Copyright:  © 1997;2000 Die outeurs
URL:  http://www.upe.ac.za/afned/angel2.htm
This page maintained by:  Helize van Vuuren/Philip John
Last modified
: 9 Augustus 2000
Review cycle:
  6 monthly

Comments and suggestions
: Redaksie

 [ search ]

 [ contact info ]

 [ site map ]

 [ site info ]

 

U is besoeker nr.: Hit Counter